Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 108:10-13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

10. Moab sal my nederige dienaar worden Edom sal my slaaf wees.Oor Filistea juig Ekas oorwinnaar.

11. Wie sal my lei na die versterkte stad?Wie sal my na Edom toe bring?

12. Het U ons verwerp, o God?Gaan U, o God,nie saam met ons leërs opruk nie?

13. Help ons tog teen ons vyande,want menslike hulp is waardeloos.

Lees volledige hoofstuk Psalms 108