Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 107:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Dank die Here, want Hy is goed!Sy trou ken geen einde nie.

2. Hulle wat deur die Here gered is,sal sê dat Hy hulle verlos het van die vyand,

3. en dat Hy hulle versamel het uit baie nasiesuit die ooste en die weste,uit die noorde en die suide.

Lees volledige hoofstuk Psalms 107