Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 104:26-29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

26. Daar is die skepe wat oral rondvaar;en ook die Leviatan,wat U gemaak het om mee te speel.

27. Elkeen van hulle reken op Uom kos te gee volgens behoefte.

28. U gee vir hulle, hulle versamel dit.U maak u hand oop,met die goeie word hulle versadig.

29. As U U onttrek, is hulle verskrik.Neem U hulle asem weg,dan sterf hulle en word weer stof.

Lees volledige hoofstuk Psalms 104