Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 104:24-26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

24. Here, hoe baie is u werke!U het alles met wysheid gemaak.Die aarde is vol van u skepsels.

25. Daar is die oseaan, groot en wyd.Dit wemel van diere,lewende wesens, groot en klein.

26. Daar is die skepe wat oral rondvaar;en ook die Leviatan,wat U gemaak het om mee te speel.

Lees volledige hoofstuk Psalms 104