Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 104:20-23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

20. U stuur duisternis, en dit word nag,al die diere van die bos sluip rond.

21. Dan brul die leeus op soek na prooi;ook hulle vra kos van God.

22. Teen dagbreek sluip hulle wegom by hulle lêplekke te rus.

23. Dan gaan die mens na sy werken arbei tot die aand.

Lees volledige hoofstuk Psalms 104