Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 103:21-22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

21. Ja, prys die Here, sy hemelse leërmagtewat Hom dien en sy wil uitvoer!

22. Prys die Here, al sy skeppingswerke,oral in sy koninkryk.Ek wil die Here prys.

Lees volledige hoofstuk Psalms 103