Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 103:1-5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Ek wil die Here prys.Met alles wat binne-in my is,wil ek sy heilige Naam prys.

2. Ek wil die Here prysen nie al sy goeie dade vergeet nie.

3. Hy vergewe al jou sondes,en genees al jou siektes.

4. Hy verlos jou lewe van die dood,bekroon jou met liefde en medelye.

5. Hy vul jou lewe met goeie dinge,vernuwe jou jeug soos ’n arend s’n.

Lees volledige hoofstuk Psalms 103