Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 100:1-5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Almal op aarde,juig tot eer van die Here!

2. Dien die Here met blydskap.Kom voor Homen sing met vreugde.

3. Erken dat die Here God is!Hy het ons gemaak, en ons is Syne,sy volk, die skape van sy weiveld.

4. Gaan sy poorte in met dankliedere,sy hofsaal met lofgesange.Dank Hom en prys sy Naam.

5. Want die Here is goed.Sy troue liefde hou aan vir altyd,sy trou is van geslag tot geslag.

Lees volledige hoofstuk Psalms 100