Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 10:16-18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

16. Die Here is koning vir altyd!Die nasies is uit sy land verdryf.

17. Here, U hoor die smekingvan die hulpeloses.U sal hulle gerusstelen hulle gebede verhoor.

18. U spreek reg oor wese en verdruktessodat mense hulle nie meer verskrik nie.

Lees volledige hoofstuk Psalms 10