Ou Testament

Nuwe Testament

Psalms 1:1-4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Gelukkig is die menswat nie loopvolgens die raad van goddeloses,of staanop die pad van sondaars,of sitin die vergadering van spotters nie.

2. Hy vind egter vreugdein die gebooie van die Hereen oordink sy voorskriftedag en nag.

3. Hy is soos ’n boomgeplant langs waterstrome,wat vrugte dra op die regte tyd.Sy blare verwelk nie;in alles wat hy doen,is hy voorspoedig.

4. Maar dit geld nie vir die goddeloses nie.Hulle is soos kaf wat die wind verstrooi.

Lees volledige hoofstuk Psalms 1