Ou Testament

Nuwe Testament

Prediker 9:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dieselfde lot wag vir alle mense, dié wat regverdig is of goddeloos, goed of sleg,rein of onrein, dié wat offer en dié wat nie offer nie. Goeie mense en sondaars kry dieselfde behandeling.Soos dit gaan met dié wat ’n eed aflê, so gaan dit ook met dié wat nie ’n eed aflê nie.

Lees volledige hoofstuk Prediker 9

Kyk Prediker 9:2 in konteks