Ou Testament

Nuwe Testament

Prediker 9:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het nog iets onder die son gesien:Die vinnigstewen nie die resies nie.Die sterksteswen nie die geveg nie.Ook dié met wysheidis nie dié wat kos het nie. Dis nie verstandiges wat ryk word,of dié met kennismet wie dit goed gaan nie.Alles word bepaal deur tyd en gebeurtenisse.

Lees volledige hoofstuk Prediker 9

Kyk Prediker 9:11 in konteks