Ou Testament

Nuwe Testament

Prediker 4:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daar is iemand wat heeltemal alleen is,boonop sonder seun of broer. Tog is daar geen einde aan al sy moeite nie en word sy oë nie versadig met rykdom nie.Hy moet later sê: “Vir wat werk ek so hard en ontsê ek my alle plesier?” Dit alles is sinloos en ’n slegte taak.

Lees volledige hoofstuk Prediker 4

Kyk Prediker 4:8 in konteks