Ou Testament

Nuwe Testament

Prediker 4:11-13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

11. As twee langs mekaar slaap, word hulle warm.Maar hoe kan een wat alleen is,warm word?

12. Iemand kan die een aanval, maar die twee kan weerstand bied.’n Driedubbele tou breek nie maklik nie.

13. Dis beter om ’n jongmens te wees wat arm en verstandig is, as om ’n koning te wees wat oud en dwaas isen van niemand raad aanvaar nie.

Lees volledige hoofstuk Prediker 4