Ou Testament

Nuwe Testament

Prediker 3:20-22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

20. Almal gaan na dieselfde plek.Hulle kom uit die stof en hulle word weer stof.

21. Wie weet of die asem van die mens boontoe gaan en diere se asem afgaan na die aarde toe?

22. Ja, ek het agtergekom dat daar niks beter is nie as dat mense gelukkig isin hulle werk.Dit kom die mens toe.Wie kan hom laat weet wat ná hom sal gebeur?

Lees volledige hoofstuk Prediker 3