Ou Testament

Nuwe Testament

Prediker 2:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

God gee wysheid, kennis en blydskap vir die mens wat Hom vreugde bring.Maar van die dwaas eis Hy om rykdom op te gaar en bymekaar te maak, net om dit te gee aan iemand met wie God tevrede is. Dit is ook sinloos, ’n blote gejaag na wind!

Lees volledige hoofstuk Prediker 2

Kyk Prediker 2:26 in konteks