Ou Testament

Nuwe Testament

Prediker 2:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Alles wat my oë begeer het, het ek my nie ontsê nie.Ek het my nie teruggehou van enige plesier nie. Ek het genot gevind in my harde werk. Dit was my beloning vir al my inspanning.

Lees volledige hoofstuk Prediker 2

Kyk Prediker 2:10 in konteks