Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 7:89 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wanneer Moses in die tabernakel ingegaan het om met God te praat, het hy God se stem van tussen die twee engelfigure op die versoendeksel van die ark van getuienis hoor praat.

Lees volledige hoofstuk Numeri 7

Kyk Numeri 7:89 in konteks