twee osse, vyf ramme, vyf bokramme en vyf jaaroud lammers as vrede-offer. Dit was die geskenke wat Selumiël, die seun van Suri-Saddai, gebring het.