Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 5:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Indien die benadeelde persoon reeds dood is en daar is nie ander familie vir wie dit gegee kan word nie, behoort dit aan die Here. Dit moet vir die priester gegee word saam met ’n ram wat geslag kan word sodat die oortreder se sonde vergewe kan word.

Lees volledige hoofstuk Numeri 5

Kyk Numeri 5:8 in konteks