Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 5:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As sy die water drink en sy het wel oortree deur aan haar man ontrou te wees, sal die water ’n vervloeking oor haar bring. Dit sal haar bitter swaar laat kry en veroorsaak dat sy ’n miskraam het. Die vrou sal ’n vervloekte in haar gemeenskap word.

Lees volledige hoofstuk Numeri 5

Kyk Numeri 5:27 in konteks