Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 5:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In hierdie geval moet die man sy vrou na die priester toe bring saam met ’n offer van een en ’n half kilogram garsmeel om namens haar te offer. Daar mag nie olie daaroor uitgegooi word of wierook daaroor gestrooi word nie. Dit is ’n offer om te bepaal of sy skuldig is of nie.

Lees volledige hoofstuk Numeri 5

Kyk Numeri 5:15 in konteks