Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 34:17-25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

17. “Die priester Eleasar en Josua, die seun van Nun, moet die land onder julle verdeel.

18. Laat een man uit elke stam hulle help om die land te verdeel.

19. Die stam en sy leier is: Kaleb seun van Jefunne vir die stam Juda;

20. Samuel seun van Ammihud vir die stam Simeon;

21. Elidad seun van Kislon vir die stam Benjamin;

22. Bukki, seun van Jogli vir die stam Dan;

23. Ganniël, seun van Efod vir die stam Manasse, seun van Josef;

24. Kemuel, seun van Siftan vir die stam Efraim, die seun van Josef;

25. Elisafan, seun van Parnak vir die stam Sebulon;

Lees volledige hoofstuk Numeri 34