Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 32:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moses het vir hulle gesê: “Wanneer al die gewapende mans van Gad en Ruben saam met julle deur die Jordaan getrek het om vir die Here te gaan oorlog maak en die land aan julle onderwerp is, moet julle die gebied van Gilead vir hulle gee as hulle eiendom.

Lees volledige hoofstuk Numeri 32

Kyk Numeri 32:29 in konteks