Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 31:47 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Uit die deel wat die mense gekry het, het Moses een uit elke 50 persone en diere gevat en dit vir die Leviete gegee wat by die tabernakel van die Here gewerk het. Hy het gemaak soos die Here vir hom gesê het.

Lees volledige hoofstuk Numeri 31

Kyk Numeri 31:47 in konteks