Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 24:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

God het hom uit Egipte bevry met die krag van ’n bul. Nasies wat vyandig is teen hom, dié verslind hy. Hy vergruis hulle bene en skiet sy pyle op hulle af.

Lees volledige hoofstuk Numeri 24

Kyk Numeri 24:8 in konteks