Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 24:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Bileam het toe begin insien dat die Here eerder vir Israel wil seën. Hy het nie aangegaan om soos gewoonlik na voorspellings te soek nie. Hy het na die woestyn toe gedraai.

Lees volledige hoofstuk Numeri 24

Kyk Numeri 24:1 in konteks