Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 22:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het boodskappers na Bileam, die seun van Beor, gestuur. Bileam het by Petor langs die Eufraatrivier gebly in die land waarvandaan Balak kom. Hy het hom laat roep: “’n Volk het uit Egipte getrek. Hulle maak die hele aarde vol. Hulle het hulle reg teenoor my kom vestig.

Lees volledige hoofstuk Numeri 22

Kyk Numeri 22:5 in konteks