Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 22:39-41 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

39. Bileam is toe saam met Balak na Kirjat-Gusot toe.

40. Balak het beeste en skape geslag. Hy het vir Bileam en die amptenare wat by hom was daarvandaan gestuur.

41. Die volgende oggend het Balak vir Bileam saam met hom na Bamot-Baäl gevat. Van daar af kon hy sien tot waar die volk staan.

Lees volledige hoofstuk Numeri 22