Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 22:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Bileam se donkie het die engel van die Here voor hom in die pad sien staan met ’n swaard in sy hand. Die donkie het uit die pad weggedraai en deur die veld gaan loop. Bileam het die donkie geslaan om hom na die pad toe terug te dwing.

Lees volledige hoofstuk Numeri 22

Kyk Numeri 22:23 in konteks