Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 21:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het na Moses toe gekom en by hom bely: “Ons het ’n fout gemaak met wat ons teen jou en die Here gesê het. Bid tog vir die Here dat Hy die giftige slange van ons af sal wegvat.” Moses het toe namens die volk tot God gebid.

Lees volledige hoofstuk Numeri 21

Kyk Numeri 21:7 in konteks