Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 21:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die volk het teenoor die Here en Moses begin kla: “Waarom het jy ons uit Egipte laat trek om hier in die woestyn te sterf? Hier is nie kos en water nie. Ons walg van die nuttelose manna!”

Lees volledige hoofstuk Numeri 21

Kyk Numeri 21:5 in konteks