Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 21:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Laat ons deur jou land trek. Ons sal nie afdraai na die veld, of na jou wingerde toe nie. Ons sal nie water uit jou putte drink nie. Ons sal reguit hou met die Hoofweg van die Konings totdat ons deur jou gebied is.”

Lees volledige hoofstuk Numeri 21

Kyk Numeri 21:22 in konteks