Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 21:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Van daar af het hulle verskuif na die Arnonrivier, wat uit die gebied van die Amoriete vloei. Die Arnon vorm die grens tussen die gebied van die Moabiete en die Amoriete.

Lees volledige hoofstuk Numeri 21

Kyk Numeri 21:13 in konteks