Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 19:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Iemand wat rein is, moet dan die as van die koei bymekaarmaak en dit buite die kamp op ’n plek gaan uitgooi wat daarvoor eenkant gesit is. Dit sal daar gehou word vir die gemeenskap van Israel om in die water van die reinigingseremonie te gebruik.

Lees volledige hoofstuk Numeri 19

Kyk Numeri 19:9 in konteks