Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 19:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Iemand wat buite in die veld aan ’n lyk vat van iemand wat met ’n swaard doodgemaak is of vanself doodgegaan het, en iemand wat aan ’n mens se beendere of ’n graf vat, is vir sewe dae onrein.

Lees volledige hoofstuk Numeri 19

Kyk Numeri 19:16 in konteks