Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 17:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moses het toe aan die Israeliete die opdrag gegee dat elkeen van die leiers van die twaalf stamme vir hom ’n stok moes bring met hulle naam daarop. Aäron se stok was ook tussen hulle.

Lees volledige hoofstuk Numeri 17

Kyk Numeri 17:6 in konteks