Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 17:12-13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

12. Die Israeliete het toe vir Moses gesê: “Dit is verby met ons! Ons is almal daarmee heen!

13. Elkeen wat maar net naby die tabernakel van die Here kom, sal doodgaan. Ons is verdoem om dood te gaan!”

Lees volledige hoofstuk Numeri 17