Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 16:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het vir Korag en almal wat met hom saamgespan het, gesê: “Môre-oggend sal die Here wys wie aan Hom behoort en wie vir Hom afgesonder is. Hy sal dié vir wie Hy verkies het, toelaat om naby Hom te kom.

Lees volledige hoofstuk Numeri 16

Kyk Numeri 16:5 in konteks