Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 16:40 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit sou vir die Israeliete ’n waarskuwing wees dat niemand wat nie uit die nageslag van Aäron kom, sommer mag naderkom om wierook voor die Here te brand nie. Anders sal so ’n persoon soos Korag en sy meelopers word waarteen die Here deur Moses gewaarsku het.

Lees volledige hoofstuk Numeri 16

Kyk Numeri 16:40 in konteks