Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 16:38 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy moet die vuurpanne van die mans wat met hulle lewens vir hulle oortredings betaal het, uitrol om daarvan ’n deksel vir die altaar te maak. Die vuurpanne is in die teenwoordigheid van die Here gebruik en behoort dus nou aan Hom. Hierdie deksel sal vir die Israeliete ’n waarskuwingsteken wees.”

Lees volledige hoofstuk Numeri 16

Kyk Numeri 16:38 in konteks