Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 16:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het met die mense gepraat en vir hulle gesê: “Staan terug van hierdie slegte mans se tente af! Moet aan niks vat wat aan hulle behoort nie sodat julle nie ook saam vernietig word deur al hulle oortredings nie.”

Lees volledige hoofstuk Numeri 16

Kyk Numeri 16:26 in konteks