Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 16:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moses en Aäron het toe op die grond neergeval. Hulle het gesmeek: “O God, die God wat asem gee vir alles wat lewe. Moet U nou vir die hele gemeenskap kwaad word net oor een mens wat oortree het?”

Lees volledige hoofstuk Numeri 16

Kyk Numeri 16:22 in konteks