Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 16:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jy het ons glad nie na ’n vrugbare land toe laat kom nie. Jy het ons nie landerye en wingerde gegee om te besit nie. Probeer jy hierdie mense ’n rat voor die oë draai? Ons sal nie kom nie!”

Lees volledige hoofstuk Numeri 16

Kyk Numeri 16:14 in konteks