Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 15:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

kan iemand vir die Here ’n offer bring. Dit kan ’n brandoffer of enige ander offer wees. Dit kan bedoel wees om ’n belofte na te kom, as ’n vrywillige offer, of ’n offer gedurende ’n fees. Dit moet dan uit die beeste of die vee kom.

Lees volledige hoofstuk Numeri 15

Kyk Numeri 15:3 in konteks