Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 15:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As dit nie doelbewus gebeur het nie en die gemeenskap het nie daarvan geweet nie, moet die hele gemeenskap ’n jong bul as brandoffer bring om vir die Here vreugde te gee. ’n Graanoffer soos dit voorgeskryf is, ’n drankoffer en ’n bokram as sonde-offer moet saamgebring word.

Lees volledige hoofstuk Numeri 15

Kyk Numeri 15:24 in konteks