Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 11:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die volk het uitgegaan en dit van die grond af opgetel. Hulle het dit dan tussen klippe gemaal of in ’n vysel stukkend gestamp. Daarna het hulle dit in ’n pot gekook en dan daarvan plaatkoeke gemaak. Dit het soos oliekoeke gesmaak.

Lees volledige hoofstuk Numeri 11

Kyk Numeri 11:8 in konteks