Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 11:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here het toe ’n wind laat waai. Dit het kwartels van die see af oor die kamp gewaai. Hulle het reg rondom die kamp geval, omtrent ’n dagreis ver in alle rigtings en omtrent ’n meter diep.

Lees volledige hoofstuk Numeri 11

Kyk Numeri 11:31 in konteks