Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 11:26 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Twee mans, Eldad en Medad, was deel van die 70 mans. Hulle het in die kamp agtergebly. Hulle het nie saamgegaan na die tabernakel toe nie. Toe die Gees oor die mans gekom het, het hulle ook begin profeteer daar waar hulle in die kamp was.

Lees volledige hoofstuk Numeri 11

Kyk Numeri 11:26 in konteks