Ou Testament

Nuwe Testament

Numeri 11:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Julle sal elke dag vir ’n hele maand lank vleis eet totdat dit by julle ore uitkom en julle daarvan begin naar word. Julle het die Here, wat tussen julle woon, verwerp, want julle het by Hom gekla: ‘Waarom moes ons uit Egipte weggaan?’”

Lees volledige hoofstuk Numeri 11

Kyk Numeri 11:20 in konteks